Wiktionary
afwiktionary
https://af.wiktionary.org/wiki/Tuisblad
MediaWiki 1.47.0-wmf.24
case-sensitive
Media
Spesiaal
Bespreking
Gebruiker
Gebruikerbespreking
Wiktionary
Wiktionarybespreking
Lêer
Lêerbespreking
MediaWiki
MediaWikibespreking
Sjabloon
Sjabloonbespreking
Hulp
Hulpbespreking
Kategorie
Kategoriebespreking
TimedText
TimedText talk
Module
Module talk
Event
Event talk
konformasie
0
36570
235964
224091
2026-10-22T22:37:09Z
Jcwf
16
235964
wikitext
text/x-wiki
[[Lêer:Conformações no ciclopentano.png|duimnael|Konformasies van die siklopentaanmolekule]]
{{=af=}}
{{-af-s.nw-|konformasie|konformasies||}}
{{-woordafbreking-}}
:kon•for•ma•sie
{{-s.nw-}}
{{betekenisse}}
#{{chemie|af}} Rangskikkings van atome in 'n molekule wat net verskil deur rotasie om enkelbindings
#{{landbou|af}} Die bouvorm van 'n dier se liggaam, soos 'n beeskarkas
#{{sosiologie|af}} Aanpassing by die verwagtinge en standaarde van die leefomgewing
{{voorbeeldsinne}}
#In die geval van siklopentaan is die energie van hierdie '''konformasies''' dieselfde, sodat daar 'n gelyke kans is dat dit in oplossing in enige van hierdie '''konformasies''' kan voorkom.<ref>[https://s3.eu-central-1.amazonaws.com/eu-st01.ext.exlibrisgroup.com/27UOJ_INST/storage/alma/BE/CF/21/81/A8/B2/B5/78/5A/61/51/B4/0D/C6/17/40/uj_11281%2BCONTENT1%2BCONTENT1.2.pdf?response-content-type=application%2Fpdf&X-Amz-Algorithm=AWS4-HMAC-SHA256&X-Amz-Date=20250813T024617Z&X-Amz-SignedHeaders=host&X-Amz-Expires=119&X-Amz-Credential=AKIAJN6NPMNGJALPPWAQ%2F20250813%2Feu-central-1%2Fs3%2Faws4_request&X-Amz-Signature=adfd8a51ba007012b4d78f3f7ecef0ec7a694a9c6b5c8ef7a95fa3900d0973c5 Benaderings tot die sintese van stikstofringverbindings; Renier Crous; 1995]</ref>
#So behoort ’n '''konformasie''' van vyf ’n beter skoonopbrengs te lewer as ’n '''konformasie''' van drie, omdat daar meer vleis is wat van die been afgesny kan word.<ref>[https://agriorbit.com/meer-wins-uit-karkasse-is-moontlik/ Agri Orbit; 2025]</ref>
#Weerstand teen '''konformasie''' is 'n aanpassingsreaksie op stereotipering, en die selfvervullende profesie kan teengewerk word as opposisie tot die verwagting teenwoordig is.<ref>[https://scholar.ufs.ac.za/items/fb03475f-55f3-450a-8a84-ff6d5b8d6e3f Adolescents’ experiences of stereotypes during identity development; UFS; E.C. Lombaard; 2015]</ref>
{{hiponieme}}
#{{H|bootkonformasie}}, [[stoelkonformasie]]
{{-vert-}}
{{vert-bo|titel=}}
:{{en}}: {{vert|en|conformation}}
:{{nl}}: {{vert|nl|conformatie}} {{f}}
{{vert-onder}}
{{verwysings}}
ejeiqjskxn538yc539kyzgmx2q9ar3z
bootkonformasie
0
42927
235965
2026-10-22T22:45:34Z
Jcwf
16
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-s.nw-|bootkonformasie|bootkonformasies||}} {{-etimologie-}} :{{samestelling|af|boot|konformasie}} {{-woordafbreking-}} :boot•kon•for•ma•sie {{-s.nw-}} {{betekenisse}} :{{chemie|af}} 'n Konformasie van 'n ringmolekule met ses atome wat soos 'n bootjie lyk {{voorbeeldsinne}} {{byv-1|Hierdie lae waarde word geïnterpreteer op grond van 'n afwyking van die normale vyfpunt-koplanêre konformasie van die heterosikliese ring as gevolg van die neiging...'
235965
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-s.nw-|bootkonformasie|bootkonformasies||}}
{{-etimologie-}}
:{{samestelling|af|boot|konformasie}}
{{-woordafbreking-}}
:boot•kon•for•ma•sie
{{-s.nw-}}
{{betekenisse}}
:{{chemie|af}} 'n Konformasie van 'n ringmolekule met ses atome wat soos 'n bootjie lyk
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1|Hierdie lae waarde word geïnterpreteer op grond van 'n afwyking van die normale vyfpunt-koplanêre konformasie van die heterosikliese ring as gevolg van die neiging van beide C2- en C4-fenielsubstituente om 'n ekwatoriale posisie in te neem en sodoende die heterosikliese ring in 'n verwringde [[bootkonformasie]] te forseer.<ref>[https://scholar.ufs.ac.za/items/3b53a428-2412-4e45-9ed5-080edf6fc819 Modelverbindings in tanniensintese: die konformasie van vryfenoliese eenhede; Pretorius, Pierre Johann; preofskrif; UFS; 2080]</ref>}}
{{hiperonieme}}
:{{H|konformasie}}
{{verwysings}}
7cbtsdwluola8iu4f20lr2rgafc89im