Wiktionary
afwiktionary
https://af.wiktionary.org/wiki/Tuisblad
MediaWiki 1.47.0-wmf.17
case-sensitive
Media
Spesiaal
Bespreking
Gebruiker
Gebruikerbespreking
Wiktionary
Wiktionarybespreking
Lêer
Lêerbespreking
MediaWiki
MediaWikibespreking
Sjabloon
Sjabloonbespreking
Hulp
Hulpbespreking
Kategorie
Kategoriebespreking
TimedText
TimedText talk
Module
Module talk
Event
Event talk
vind
0
28206
235045
207334
2026-08-31T03:09:35Z
Jcwf
16
235045
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-ww.-|vind|[[gevind]]|onb.w= te [[vinde]]|t.dw=[[vindend]]|v.dw=[[gevinde]], [[gevonde]]}}
{{-uitspraak-}}
:{{woordklank|ipa=|t=LL-Q14196 (afr)-Oesjaar|o=wav}}
{{-ww.-}}
{{betekenisse}}
#Kry; na 'n soektog aantref; iets of iemand kry nadat jy daarna gesoek het.
#Iets op 'n bepaalde wyse ervaar, beskou of agterkom; bevind; bespeur.
{{voorbeeldsinne}}
#Sy '''vind''' toe haar sleutels in die yskas!
#Ek '''vind''' dat ek sooibrand kry as ek pastei eet.
{{sinonieme}}
:1. [[kry]]
{{antonieme}}
:1. [[verloor]]
{{-vert-}}
{{vert-bo|titel=}}
:{{en}}: {{vert|en|find}}
:{{nl}}: {{vert|nl|vinden}}
{{vert-onder}}
{{=nl=}}
{{-uitspraak-}}
:{{woordklank|ipa=vɪnt|t=nl|o=1}}
{{-ww.-}}
{{nl-1ps|vinden}}
fvdfadbwnyil7xoyrukb1isf4o7fyb5
riool
0
35755
235038
228806
2026-08-31T00:44:09Z
InternetArchiveBot
6198
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.9.5
235038
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-s.nw-|riool|riole|riooltjie|riooltjies}}
{{-etimologie-}}
:Sedert 1348 uit {{dum}} als ''riole'' bekend. Leenwoord uit Middelfrans ''riol'', van Middeleeuws Latyn ''rivolus'' verkleinwoord van [[rivus]] (beek, rivier).<ref>[https://etymologiebank.nl/trefwoord/riool Etymologiebank (nl)]</ref>
{{-woordafbreking-}}
:ri•ool
{{-s.nw-}}
{{betekenisse}}
:{{Graad6}} 'n Pyp wat deel is van 'n stelsel waarop afvalwater afgevoer, versamel en vervoer word. Dit is bedoel om afvalwater en neerslag op 'n veilige en higiëniese wyse af te voer.
{{voorbeeldsinne}}
:As die vetvanger nie behoorlik in stand gehou word nie, kan die bewoner aanspreeklik wees vir enige koste van skade aan die '''riool''', en die permit vir industriële uitvloeisel teruggetrek word en/of die hele industriële-uitvloeiselafloop van die munisipale '''riool''' afgesny word. (Sien: Verordening op Afvalwater hoofstuk 1, artikel 3: Beskerming van munisipale '''riole'''.)<ref>[https://web.archive.org/web/20250927015528/https://resource.capetown.gov.za/documentcentre/Documents/Graphics%20and%20educational%20material/Sewer_blockages_Grease_traps.pdf Stad Kaapstad]</ref>
{{afgeleid}}
:{{H|rioolaansluiting}},[[rioolafval]],[[rioolbak]],[[rioolgas]],[[rioolgat]],[[rioolkamera]],[[rioollêer]],[[rioolmond]],[[rioolplaas]],[[rioolpyp]],[[rioolsloot]],[[rioolskrywer]],[[rioolsluis]],[[rioolslyk]],[[rioolslykwerke]],[[rioolstelsel]],[[riooluitvloeisel]],[[rioolvuil]],[[rioolvullis]],[[rioolwater]],[[rioolwerk]],[[rioolwerker]]
{{-vert-}}
{{vert-bo|titel=}}
:{{en}}: {{vert|en|sewer}}
:{{nl}}: {{vert|nl|riool}} {{n}}
{{vert-onder}}
{{verwysings}}
h5k0g1lvxtger2npedzxrd0kteba29p
valk
0
35813
235039
222113
2026-08-31T00:56:18Z
InternetArchiveBot
6198
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.9.5
235039
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-s.nw-|valk|valke|valkie|valkies}}
{{-s.nw-}}
{{betekenisse}}
:{{voëls|af}} 'n voël uit die orde {{spesie|Falconiformes}}
{{voorbeeldsinne}}
:Roofvoëls is baie divers en nie noodwendig verwant aan mekaar nie, soos '''valke''' wat nader verwant is aan papegaaie as aan arende.<ref>[https://web.archive.org/web/20250702220148/https://scibraai.co.za/voels-se-oerknal-in-reusestudie-bepaal/ SciBraai 2014]</ref>
{{hiponieme}}
:{{H|edelvalk}}, [[kransvalk]]
{{-vert-}}
{{vert-bo|titel=}}
:{{en}}: {{vert|en|falcon}}
:{{nl}}: {{vert|nl|valk}} {{f}}/{{m}}
{{vert-onder}}
{{verwysings}}
54rmtwflr9wypfapmpftw7fhol84whm
kam
0
36090
235037
223054
2026-08-31T00:21:59Z
InternetArchiveBot
6198
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.9.5
235037
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-s.nw-|kam|kamme|kammetjie|kammetjies}}
{{-uitspraak-}}
:{{woordklank|ipa=|t=LL-Q14196 (afr)-Oesjaar|o=wav}}
{{-s.nw-}}
{{betekenisse}}
:{{gereedskap|af}} 'n Gereedskap wat bestaan uit 'n skag wat 'n ry tande vashou om deur die hare te trek om dit skoon te maak, te ontwar of te stileer.
{{voorbeeldsinne}}
:Kam met fyn '''kammetjie''' hare uit. <ref>[https://web.archive.org/web/20250926093259/https://kreatiewekosidees.com/tag/kopluis-head-lice-wneke/ Kreatiewe kosidees 2013]</ref>
{{-vert-}}
{{vert-bo|titel=}}
:{{en}}: {{vert|en|comb}}
:{{nl}}: {{vert|nl|kam}}
{{vert-onder}}
{{-af-ww.-|kam|gekam|v.dw=gekamde|t.dw=kammende}}
{{-ww.-}}
{{betekenisse}}
:met 'n kam die hare versorg
{{voorbeeldsinne}}
:Ek het ook nie wyn gedrink of gebad en my hare '''gekam''' nie.<ref>[https://www.bible.com/pt/bible/50/DAN.10.3.DB Daniël 10:3]</ref>
{{-vert-}}
{{vert-bo|titel=}}
:{{en}}: {{vert|en|comb}}
:{{nl}}: {{vert|nl|kammen}}
{{vert-onder}}
2a0xjn2exn7wtgtivpc2h3q0ddma4j3
kobra
0
36240
235033
232422
2026-08-30T19:23:03Z
Jcwf
16
235033
wikitext
text/x-wiki
[[File:Egyptian cobra.jpg|duimnael|Egiptiese kobra]]
{{=af=}}
{{-af-s.nw-|kobra|[[kobras]]||}}
{{-uitspraak-}}
:{{woordklank|ipa=|t=LL-Q14196 (afr)-Anon1314|o=wav}}
{{-woordafbreking-}}
:ko•bra
{{-s.nw-}}
{{betekenisse}}
:{{reptiele|af}} 'n giftige slang wat gewoonlik aan die genus {{spesie|Naja}} behoort
{{voorbeeldsinne}}
:In die video slaap 'n baba in 'n wiegie terwyl vier '''kobras''' 'n verdedigende posisie om die kind inneem.<ref>[https://www.netwerk24.com/huisgenoot/nuus/baba-slaap-rustig-terwyl-vier-kobras-hom-beskerm-20170528 Netwerk24 ;2017]</ref>
{{hiperonieme}}
:{{H|slang}}
{{hiponieme}}
:{{H|rinkhals}}, [[swartspoegkobra]]
{{-vert-}}
{{vert-bo|titel=}}
:{{en}}: {{vert|en|cobra}}
:{{nl}}: {{vert|nl|cobra}} {{f}}/{{m}}
{{vert-onder}}
{{verwysings}}
k7333gdit35swzzwadmw09c22tfwbjg
kobras
0
42432
235034
2026-08-30T19:23:49Z
Jcwf
16
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-s.nw-|kobra|[[kobras]]|vorm=1|}} {{-woordafbreking-}} :ko•bras {{-s.nw-}} {{betekenisse}} :{{meervoud|kobra}}'
235034
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-s.nw-|kobra|[[kobras]]|vorm=1|}}
{{-woordafbreking-}}
:ko•bras
{{-s.nw-}}
{{betekenisse}}
:{{meervoud|kobra}}
9vxox7gnm7savlmiy8yc1mo1fj42ij1
koaguleer
0
42433
235035
2026-08-30T19:38:26Z
Jcwf
16
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-ww.-|koaguleer|[[gekoaguleer]]|t.dw=[[koagulerend]]|v.dw=[[gekoaguleerde]]}} {{-woordafbreking-}} :ko•a•gu•leer {{-ww.-}} {{betekenisse}} :{{fisika|af}} Om aan 'n proses van klontering te onderwerp of hierdie proses te ondergaan {{voorbeeldsinne}} {{byv-1|Na ejakulasie '''koaguleer''' die laaste deel van die geëjakuleerde semen onmiddellik en vorm bolletjies<ref>[https://opentran.net/af/dictionary/koaguleer.html Opentran; <2026]</ref>}} {{-ver...'
235035
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-ww.-|koaguleer|[[gekoaguleer]]|t.dw=[[koagulerend]]|v.dw=[[gekoaguleerde]]}}
{{-woordafbreking-}}
:ko•a•gu•leer
{{-ww.-}}
{{betekenisse}}
:{{fisika|af}} Om aan 'n proses van klontering te onderwerp of hierdie proses te ondergaan
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1|Na ejakulasie '''koaguleer''' die laaste deel van die geëjakuleerde semen onmiddellik en vorm bolletjies<ref>[https://opentran.net/af/dictionary/koaguleer.html Opentran; <2026]</ref>}}
{{-vert-}}
{{vert-bo|titel=}}
:{{en}}: {{vert|en|coagulate}}
:{{nl}}: {{vert|nl|coaguleren}}
{{vert-onder}}
{{verwysings}}
7gluih07qdnvl0zmo7gdaes0d0vpvmn
gekoaguleer
0
42434
235036
2026-08-30T20:31:51Z
Jcwf
16
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-dw-|tipe=voltooid|ww=koaguleer|w.dw=[[gekoaguleer]]|b.v.dw=[[gekoaguleerde]]}} {{-woordafbreking-}} :ge•ko•a•gu•leer {{-dw-}} {{betekenisse}} :''Werkwoordelike verlede deelwoord'' :# vorm die verlede tyd van [[koaguleer]] :# vorm die lydende vorm van [[koaguleer]] {{voorbeeldsinne}} {{byv-1|<ref>[]</ref>}} {{byv-1|Daar is baie situasies waar kos '''gekoaguleer''' moet word, insluitend maar nie beperk tot poeding, mousse, jellie, tofu, ens.<ref...'
235036
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-dw-|tipe=voltooid|ww=koaguleer|w.dw=[[gekoaguleer]]|b.v.dw=[[gekoaguleerde]]}}
{{-woordafbreking-}}
:ge•ko•a•gu•leer
{{-dw-}}
{{betekenisse}}
:''Werkwoordelike verlede deelwoord''
:# vorm die verlede tyd van [[koaguleer]]
:# vorm die lydende vorm van [[koaguleer]]
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1|<ref>[]</ref>}}
{{byv-1|Daar is baie situasies waar kos '''gekoaguleer''' moet word, insluitend maar nie beperk tot poeding, mousse, jellie, tofu, ens.<ref>[https://www.succeeder.com/af/news/what-foods-require-coagulation/ succeeder]</ref>}}
{{betekenisse}}
:''Naamwoordelike verlede deelwoord''
::''Predikatief'' of ''bywoordelik'': wat gemaak is, ná dit gemaak is
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1|<ref>[]</ref>}}
{{-vert-}}
{{vert-bo|titel=}}
:{{en}}: {{vert|en|coagulated}}
:{{nl}}: {{vert|nl|gecoaguleerd}}
{{vert-onder}}
{{verwysings}}
nvgb5olt17y3p8vj2pvthb7o01bjj1o
235040
235036
2026-08-31T02:27:50Z
Jcwf
16
235040
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-dw-|tipe=voltooid|ww=koaguleer|w.dw=[[gekoaguleer]]|b.v.dw=[[gekoaguleerde]]}}
{{-woordafbreking-}}
:ge•ko•a•gu•leer
{{-dw-}}
{{betekenisse}}
:''Werkwoordelike verlede deelwoord''
:# vorm die verlede tyd van [[koaguleer]]
:# vorm die lydende vorm van [[koaguleer]]
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1|Toetse vir die ontwikkeling van melksuur het getoon dat 55 van die 103 stamme van Lactococcus lactis subsp. lactis aangemaakte afgeroomde melk binne 16 h by 22°C '''gekoaguleer''' het. <ref>[https://repository.up.ac.za/server/api/core/bitstreams/4b273472-db0b-4658-9fc6-12889bddd9e7/content Melksuurbakteriee in Suid-Afrikaanse inheemse gefermeriteerde melk en die evaluering van geselekteerde stamme vir gebruik in die vervaardiging van aangesuurde melk.; E. M. Beukes; 1999]</ref>}}
{{byv-1|Daar is baie situasies waar kos '''gekoaguleer''' moet word, insluitend maar nie beperk tot poeding, mousse, jellie, tofu, ens.<ref>[https://www.succeeder.com/af/news/what-foods-require-coagulation/ succeeder]</ref>}}
{{betekenisse}}
:''Naamwoordelike verlede deelwoord''
::''Predikatief'' of ''bywoordelik'': wat gemaak is, ná dit gemaak is
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1| Pasiënte wat ten volle '''gekoaguleer''' is, staar katastrofiese bloedingsrisiko's in die gesig tydens PCNL. <ref>[https://www.geiwremedical.com/af/Why-Would-An-Urologist-Do-A-Flexible-Ureteroscopes-id40025155.html Geiwre medica;; <2026]</ref>}}
{{-vert-}}
{{vert-bo|titel=}}
:{{en}}: {{vert|en|coagulated}}
:{{nl}}: {{vert|nl|gecoaguleerd}}
{{vert-onder}}
{{verwysings}}
tfjy8a2jvzj0f3x7dmiqgvsg6brkjvh
235041
235040
2026-08-31T02:28:50Z
Jcwf
16
235041
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-dw-|tipe=voltooid|ww=koaguleer|w.dw=[[gekoaguleer]]|b.v.dw=[[gekoaguleerde]]}}
{{-woordafbreking-}}
:ge•ko•a•gu•leer
{{-dw-}}
{{betekenisse}}
:''Werkwoordelike verlede deelwoord''
:# vorm die verlede tyd van [[koaguleer]]
:# vorm die lydende vorm van [[koaguleer]]
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1|Toetse vir die ontwikkeling van melksuur het getoon dat 55 van die 103 stamme van Lactococcus lactis subsp. lactis aangemaakte afgeroomde melk binne 16 h by 22°C '''gekoaguleer''' het. <ref>[https://repository.up.ac.za/server/api/core/bitstreams/4b273472-db0b-4658-9fc6-12889bddd9e7/content Melksuurbakteriee in Suid-Afrikaanse inheemse gefermeriteerde melk en die evaluering van geselekteerde stamme vir gebruik in die vervaardiging van aangesuurde melk.; E. M. Beukes; 1999]</ref>}}
{{byv-1|Daar is baie situasies waar kos '''gekoaguleer''' moet word, insluitend maar nie beperk tot poeding, mousse, jellie, tofu, ens.<ref>[https://www.succeeder.com/af/news/what-foods-require-coagulation/ succeeder]</ref>}}
{{betekenisse}}
:''Naamwoordelike verlede deelwoord''
::''Predikatief'' of ''bywoordelik'': wat gekoaguleer is, ná dit gekoaguleer is
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1| Pasiënte wat ten volle '''gekoaguleer''' is, staar katastrofiese bloedingsrisiko's in die gesig tydens PCNL. <ref>[https://www.geiwremedical.com/af/Why-Would-An-Urologist-Do-A-Flexible-Ureteroscopes-id40025155.html Geiwre medica;; <2026]</ref>}}
{{-vert-}}
{{vert-bo|titel=}}
:{{en}}: {{vert|en|coagulated}}
:{{nl}}: {{vert|nl|gecoaguleerd}}
{{vert-onder}}
{{verwysings}}
r2zvy9qmexmudzmupr6qf04nk5gs55k
gekoaguleerde
0
42435
235042
2026-08-31T02:33:27Z
Jcwf
16
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-dw-|tipe=voltooid|ww=koaguleer|w.dw=[[gekoaguleer]]|b.v.dw=[[gekoaguleerde]]}} {{-woordafbreking-}} :ge•ko•a•gu•leer•de {{-dw-}} {{betekenisse}} :''Naamwoordelike verlede deelwoord'' ::{{attributief|gekoaguleer}} : wat gekoaguleer is, ná dit gekoaguleer is {{voorbeeldsinne}} {{byv-1|Die idee van klontjies '''gekoaguleerde''' melk kan 'n paar mense die horries gee, maar dit is wat dit is. <ref>[https://www.netwerk24.com/land-van-te-veel-mel...'
235042
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-dw-|tipe=voltooid|ww=koaguleer|w.dw=[[gekoaguleer]]|b.v.dw=[[gekoaguleerde]]}}
{{-woordafbreking-}}
:ge•ko•a•gu•leer•de
{{-dw-}}
{{betekenisse}}
:''Naamwoordelike verlede deelwoord''
::{{attributief|gekoaguleer}} : wat gekoaguleer is, ná dit gekoaguleer is
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1|Die idee van klontjies '''gekoaguleerde''' melk kan 'n paar mense die horries gee, maar dit is wat dit is. <ref>[https://www.netwerk24.com/land-van-te-veel-melk-en-te-min-heuning-20151021 Netwerk24; Land van te veel melk en te min heuning;
Errieda du Toit; 2015]</ref>}}
{{verwysings}}
jbpyvedyafnxbkbzm9v6bu9yrryppdu
koagulerend
0
42436
235043
2026-08-31T02:52:00Z
Jcwf
16
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-dw-|tipe=teenwoordig|ww=koaguleer|t.dw=koagulerend}} {{-woordafbreking-}} :ko•a•gu•le•rend {{-dw-}} {{betekenisse}} :''Teenwoordige deelwoord'' #''Predikatief'' of ''bywoordelik'': wat/wie [[koaguleer]], terwyl dit koaguleer {{-vert-}} {{vert-bo|titel=}} :{{en}}: {{vert|en|coagulating}} :{{nl}}: {{vert|nl|coagulerend}} {{vert-onder}} {{verwysings}}'
235043
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-dw-|tipe=teenwoordig|ww=koaguleer|t.dw=koagulerend}}
{{-woordafbreking-}}
:ko•a•gu•le•rend
{{-dw-}}
{{betekenisse}}
:''Teenwoordige deelwoord''
#''Predikatief'' of ''bywoordelik'': wat/wie [[koaguleer]], terwyl dit koaguleer
{{-vert-}}
{{vert-bo|titel=}}
:{{en}}: {{vert|en|coagulating}}
:{{nl}}: {{vert|nl|coagulerend}}
{{vert-onder}}
{{verwysings}}
892dsefocw6qpl7rstjh8u5h4dujwro
koagulerende
0
42437
235044
2026-08-31T02:55:44Z
Jcwf
16
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-dw-|tipe=teenwoordig|ww=koaguleer|t.dw=koagulerend}} {{-woordafbreking-}} :ko•a•gu•le•ren•de {{-dw-}} {{betekenisse}} :''Teenwoordige deelwoord'' #{{attributief|koagulerend}}: wat/wie [[koaguleer]], terwyl dit koaguleer {{voorbeeldsinne}} {{byv-1|Die CO2-laser is bekend vir sy vermoë om bloeding te verminder en vinniger genesing te bevorder as gevolg van sy '''koagulerende''' eienskappe. <ref>[https://www.apollohospitals.com/af/procedures/l...'
235044
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-dw-|tipe=teenwoordig|ww=koaguleer|t.dw=koagulerend}}
{{-woordafbreking-}}
:ko•a•gu•le•ren•de
{{-dw-}}
{{betekenisse}}
:''Teenwoordige deelwoord''
#{{attributief|koagulerend}}: wat/wie [[koaguleer]], terwyl dit koaguleer
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1|Die CO2-laser is bekend vir sy vermoë om bloeding te verminder en vinniger genesing te bevorder as gevolg van sy '''koagulerende''' eienskappe. <ref>[https://www.apollohospitals.com/af/procedures/laser-hemorrhoidectomy Apollo hospitals; <2026]</ref>}}
{{verwysings}}
9xfbq1y6l557zsmu10d0nep9711abvl
vinde
0
42438
235046
2026-08-31T03:14:16Z
Jcwf
16
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-ww.-|vind|[[gevind]]|t.dw=[[vindend]]|v.dw=[[gevinde]], [[gevonde]]|onb.w=te [[vinde]]|vorm=1}} {{-ww.-}} {{betekenisse}} :{{onb.w|vind}} {{voorbeeldsinne}} {{byv-1|Duitse tieners nie te '''vinde''' vir militêre werwingsveldtog<ref>[https://www.netwerk24.com/nuus/internasionaal/duitse-tieners-nie-te-vinde-vir-militere-werwingsveldtog-20260305-1021 Netwerk24; nuus; 2026]</ref>}} {{verwysings}}'
235046
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-ww.-|vind|[[gevind]]|t.dw=[[vindend]]|v.dw=[[gevinde]], [[gevonde]]|onb.w=te [[vinde]]|vorm=1}}
{{-ww.-}}
{{betekenisse}}
:{{onb.w|vind}}
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1|Duitse tieners nie te '''vinde''' vir militêre werwingsveldtog<ref>[https://www.netwerk24.com/nuus/internasionaal/duitse-tieners-nie-te-vinde-vir-militere-werwingsveldtog-20260305-1021 Netwerk24; nuus; 2026]</ref>}}
{{verwysings}}
1xr4v0k2xx4g4avjik36mgxhn2u1sr1
vindend
0
42439
235047
2026-08-31T03:21:05Z
Jcwf
16
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-dw-|tipe=teenwoordig|ww=vind|t.dw=vindend}} {{-woordafbreking-}} :vin•dend {{-dw-}} {{betekenisse}} :''Teenwoordige deelwoord'' #''Predikatief'' of ''bywoordelik'': wat/wie [[vind]], terwyl dit vind {{voorbeeldsinne}} {{byv-1| Mense raak ontredderd, sondeboksoekend en '''vindend'''<ref>[https://scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000300017 SciELO SA; <2026]</ref>}} {{-vert-}} {{vert-bo|titel=}} :{{en}}: {{vert|en|finding}}...'
235047
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-dw-|tipe=teenwoordig|ww=vind|t.dw=vindend}}
{{-woordafbreking-}}
:vin•dend
{{-dw-}}
{{betekenisse}}
:''Teenwoordige deelwoord''
#''Predikatief'' of ''bywoordelik'': wat/wie [[vind]], terwyl dit vind
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1| Mense raak ontredderd, sondeboksoekend en '''vindend'''<ref>[https://scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000300017 SciELO SA; <2026]</ref>}}
{{-vert-}}
{{vert-bo|titel=}}
:{{en}}: {{vert|en|finding}}
:{{nl}}: {{vert|nl|vindend}}
{{vert-onder}}
{{verwysings}}
1gnx5luw63mqhp8ss29lv2llyd1kbh3
vindende
0
42440
235048
2026-08-31T03:26:45Z
Jcwf
16
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-dw-|tipe=teenwoordig|ww=vind|t.dw=vindend}} {{-woordafbreking-}} :vin•den•de {{-dw-}} {{betekenisse}} :''Teenwoordige deelwoord'' #''Predikatief'' of ''bywoordelik'': wat/wie [[vind]], terwyl dit vind {{voorbeeldsinne}} {{byv-1|Geestelike en morele neutraliteit kan nie geduld word nie - dit loop op nasionale selfmoord uit, want die '''vindende''' faktore by 'n volk kan net geestelik wees. <ref>[https://hts.org.za/index.php/hts/article/download/424...'
235048
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-dw-|tipe=teenwoordig|ww=vind|t.dw=vindend}}
{{-woordafbreking-}}
:vin•den•de
{{-dw-}}
{{betekenisse}}
:''Teenwoordige deelwoord''
#''Predikatief'' of ''bywoordelik'': wat/wie [[vind]], terwyl dit vind
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1|Geestelike en morele neutraliteit kan nie geduld word nie - dit loop op nasionale selfmoord uit, want die '''vindende''' faktore by 'n volk kan net geestelik wees. <ref>[https://hts.org.za/index.php/hts/article/download/4249/8282 HTS; <2026]</ref>}}
{{verwysings}}
7dtmhtjfn89eihsp655e0ezk6xglgjv