Wiktionary
afwiktionary
https://af.wiktionary.org/wiki/Tuisblad
MediaWiki 1.47.0-wmf.21
case-sensitive
Media
Spesiaal
Bespreking
Gebruiker
Gebruikerbespreking
Wiktionary
Wiktionarybespreking
Lêer
Lêerbespreking
MediaWiki
MediaWikibespreking
Sjabloon
Sjabloonbespreking
Hulp
Hulpbespreking
Kategorie
Kategoriebespreking
TimedText
TimedText talk
Module
Module talk
Event
Event talk
melkvis
0
42821
235765
235748
2026-09-26T18:14:30Z
Jcwf
16
235765
wikitext
text/x-wiki
[[Lêer:Chanidae - Chanos chanos.JPG|duimnael|'n Melkvis]]
{{=af=}}
{{-af-s.nw-|melkvis|[[melkvisse]]||}}
{{-etimologie-}}
:{{samestelling|af|melk|vis}}
{{-woordafbreking-}}
:melk•vis
{{-s.nw-}}
{{betekenisse}}
:{{visse|af}} {{spesie|Chanos chanos}} 'n Haringagtige vis wat wydverspreid voorkom in die Indiese en Stille Oseane. Dit het 'n plat, verlengde lyf, effens growwe skubbe, 'n groenerige-silwer kleur en 'n donker stertvinrand.
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1|Egiptenare het tilapia gekweek as deel van hul uitgebreide besproeiingstegnologie, en Hawaiiane kon 'n menigte spesies soos '''melkvis''', mul, garnale en krap kweek <ref>[https://oceanfdn.org/af/sustainable-aquaculture/ Ocean Foundation; <2026]</ref>}}
{{-vert-}}
{{vert-bo|titel=}}
:{{en}}: {{vert|en|milkfish}}
:{{id}}: {{vert|id|bandeng}}
:{{nl}}: {{vert|nl|bandeng}} {{m}}
{{vert-onder}}
{{info}}
{{verwysings}}
6fiiuzsuu0fpw6rlrulhx162iv2pc0x
suspendeer
0
42825
235761
235757
2026-09-26T17:45:24Z
Jcwf
16
235761
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-ww.-|suspendeer|[[gesuspendeer]]|t.dw=[[suspenderend]]|v.dw=[[gesuspendeerde]]}}
{{-woordafbreking-}}
:sus•pen•deer
{{-ww.-}}
{{betekenisse}}
#{{chemie|af}}, {{fisika|af}} {{Graad7}} Om een fase as klein deeltjies in 'n ander fase te meng
#{{juridies|af}} Om [[opskort|op te skort]]
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1|Wanneer sommige vloeistowwe in 'n vloeistof '''gesuspendeer''' word, noem ons die mengsel 'n emulsie.<ref>[https://www.siyavula.com/downloads/books/science/Gr7_A_learner_afr.pdf Siyavula; Wetenskap; graad 7; <2026]</ref>}}
{{byv-1|Die RDK het uiteindelik bevind dat hy skuldig is aan growwe wangedrag, wat daartoe gelei het dat die President hom van sy amp '''gesuspendeer''' het.<ref>[https://fwdeklerk.org/af/suid-afrika-se-kontroversiele-parlementariers-n-konstitusionele-analise/ FW de Klerk stigting; Ismail Joosub; 2024]</ref>}}
{{-vert-}}
{{vert-bo|titel=}}
:{{en}}: {{vert|en|suspend}}
:{{nl}}: {{vert|nl|suspenderen}}
{{vert-onder}}
{{verwysings}}
kntvp4iazixuzjy02af2sy2un1hmvxv
gesuspendeerde
0
42826
235758
2026-09-26T17:18:10Z
Jcwf
16
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-dw-|tipe=voltooid|ww=suspendeer|w.dw=[[gesuspendeer]]|b.v.dw=[[gesuspendeer]], [[gesuspendeerd]], [[gesuspendeerde]]}} {{-woordafbreking-}} :ge•sus•pen•deer•de {{-dw-}} {{betekenisse}} :''Naamwoordelike verlede deelwoord'' ::{{attributief|gesuspendeerd}}: wat gesuspendeer is, ná dit gesuspendeer is {{voorbeeldsinne}} {{byv-1|'''Gesuspendeerde''' vastestowwe, soos die naam aandui, is deeltjies wat vrylik in water dryf, gewoonlik tussen 0,1 mik...'
235758
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-dw-|tipe=voltooid|ww=suspendeer|w.dw=[[gesuspendeer]]|b.v.dw=[[gesuspendeer]], [[gesuspendeerd]], [[gesuspendeerde]]}}
{{-woordafbreking-}}
:ge•sus•pen•deer•de
{{-dw-}}
{{betekenisse}}
:''Naamwoordelike verlede deelwoord''
::{{attributief|gesuspendeerd}}: wat gesuspendeer is, ná dit gesuspendeer is
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1|'''Gesuspendeerde''' vastestowwe, soos die naam aandui, is deeltjies wat vrylik in water dryf, gewoonlik tussen 0,1 mikron en 100 mikron groot.<ref>[http://af.lhwateranalysis.com/news/methods-for-rapid-detection-of-suspended-solids/ LH water analysis; new methods for rapid detection of suspended solids; <2026]</ref>}}
{{verwysings}}
j1uy67xssh6ebad4w63qh5uuqtvoio0
gesuspendeerd
0
42827
235759
2026-09-26T17:24:04Z
Jcwf
16
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-dw-|tipe=voltooid|ww=suspendeer|w.dw=[[gesuspendeer]]|b.v.dw=[[gesuspendeer]], [[gesuspendeerd]], [[gesuspendeerde]]}} {{-woordafbreking-}} :ge•sus•pen•deerd {{-dw-}} {{betekenisse}} :''Naamwoordelike verlede deelwoord'' ::{{pred-adv}}: wat gesuspendeer is, ná dit gesuspendeer is {{voorbeeldsinne}} {{byv-1|In 'n suspensie is een van die stowwe se deeltjies altyd saamgegroepeer. Soms kan mens selfs klein druppeltjies olie (in die geval van 'n em...'
235759
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-dw-|tipe=voltooid|ww=suspendeer|w.dw=[[gesuspendeer]]|b.v.dw=[[gesuspendeer]], [[gesuspendeerd]], [[gesuspendeerde]]}}
{{-woordafbreking-}}
:ge•sus•pen•deerd
{{-dw-}}
{{betekenisse}}
:''Naamwoordelike verlede deelwoord''
::{{pred-adv}}: wat gesuspendeer is, ná dit gesuspendeer is
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1|In 'n suspensie is een van die stowwe se deeltjies altyd saamgegroepeer. Soms kan mens selfs klein druppeltjies olie (in die geval van 'n emulsie) of klein klontjies van 'n vaste stof (in die geval van 'n suspensie) in die vloeistof '''gesuspendeerd''' sien.<ref>[https://www.siyavula.com/downloads/books/science/Gr7_A_teacher_afr.pdf Siyavula; wetenskap; graad 7; onderwyser; <2026]</ref>}}
{{wissel}}
:{{H|gesuspendeer}}
{{verwysings}}
5g6y3lalhm4n4lki8nayzrocgqb8su7
gesuspendeer
0
42828
235760
2026-09-26T17:44:16Z
Jcwf
16
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-dw-|tipe=voltooid|ww=suspendeer|w.dw=[[gesuspendeer]]|b.v.dw=[[gesuspendeer]], [[gesuspendeerd]], [[gesuspendeerde]]}} {{-woordafbreking-}} :ge•suspendeer {{-dw-}} {{betekenisse}} :''Werkwoordelike verlede deelwoord'' :# vorm die verlede tyd van [[suspendeer]] :# vorm die lydende vorm van [[suspendeer]] {{voorbeeldsinne}} {{byv-1|Die RDK het uiteindelik bevind dat hy skuldig is aan growwe wangedrag, wat daartoe gelei het dat die President hom van sy...'
235760
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-dw-|tipe=voltooid|ww=suspendeer|w.dw=[[gesuspendeer]]|b.v.dw=[[gesuspendeer]], [[gesuspendeerd]], [[gesuspendeerde]]}}
{{-woordafbreking-}}
:ge•suspendeer
{{-dw-}}
{{betekenisse}}
:''Werkwoordelike verlede deelwoord''
:# vorm die verlede tyd van [[suspendeer]]
:# vorm die lydende vorm van [[suspendeer]]
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1|Die RDK het uiteindelik bevind dat hy skuldig is aan growwe wangedrag, wat daartoe gelei het dat die President hom van sy amp '''gesuspendeer''' het.<ref>[https://fwdeklerk.org/af/suid-afrika-se-kontroversiele-parlementariers-n-konstitusionele-analise/ FW de Klerk stigting; Ismail Joosub; 2024]</ref>}}
{{byv-1|Die mengsel van klei of sand en water is modderig. Die klein kleideeltjies word in die water '''gesuspendeer'''<ref>[https://www.siyavula.com/downloads/books/science/Gr7_A_learner_afr.pdf Siyavula; wetenskap; graad 7; <2026]</ref>}}
{{betekenisse}}
:''Naamwoordelike verlede deelwoord''
::''Predikatief'' of ''bywoordelik'': wat gesuspendeer is, ná dit gesuspendeer is
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1| Tóg is die effek wat Du Plooy telkens verkry een van egtheid, dalk juis omdat opregte emosie deurgaans onder die intellektuele oppervlak '''gesuspendeer''' bly.<ref>[https://scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-476X2015000200023 SciELO SA; Die stilte opgeskort; A Lourens; 2015 ]</ref>}}
{{wissel}}
:{{H|gesuspendeerd}}
{{-vert-}}
{{vert-bo|titel=}}
:{{en}}: {{vert|en|suspended}}
:{{nl}}: {{vert|nl|gesuspendeerd}}
{{vert-onder}}
{{verwysings}}
8piulfw928wafnbr5j6a1n0gca8t0ez
suspenderend
0
42829
235762
2026-09-26T17:53:06Z
Jcwf
16
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-dw-|tipe=teenwoordig|ww=suspendeer|t.dw=suspenderend}} {{-woordafbreking-}} :sus•pen•de•rend {{-dw-}} {{betekenisse}} :''Teenwoordige deelwoord'' #''Predikatief'' of ''bywoordelik'': wat/wie [[suspendeer]], terwyl dit suspendeer {{voorbeeldsinne}} {{byv-1| Iemand anders, nadat hy bekeer is, ervaar vreeslike konflikte—van dag tot dag stry hy met ingebore korrupsies en daarom gaan hy '''suspenderend''' en huilend na die Hemel.<ref>[https://bybel...'
235762
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-dw-|tipe=teenwoordig|ww=suspendeer|t.dw=suspenderend}}
{{-woordafbreking-}}
:sus•pen•de•rend
{{-dw-}}
{{betekenisse}}
:''Teenwoordige deelwoord''
#''Predikatief'' of ''bywoordelik'': wat/wie [[suspendeer]], terwyl dit suspendeer
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1| Iemand anders, nadat hy bekeer is, ervaar vreeslike konflikte—van dag tot dag stry hy met ingebore korrupsies en daarom gaan hy '''suspenderend''' en huilend na die Hemel.<ref>[https://bybeljesus.com/n-predikasie-vir-eenvoudige-mense-charles-spurgeon/ Bybeljesus; <2026]</ref>}}
{{-vert-}}
{{vert-bo|titel=}}
:{{en}}: {{vert|en|suspending}}
:{{nl}}: {{vert|nl|suspenderend}}
{{vert-onder}}
{{verwysings}}
s8tj4c5fcys175nluabfxuvykp0ks20
suspenderende
0
42830
235763
2026-09-26T17:58:08Z
Jcwf
16
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-dw-|tipe=teenwoordig|ww=suspendeer|t.dw=suspenderend}} {{-woordafbreking-}} :sus•pen•de•ren•de {{-dw-}} {{betekenisse}} :''Teenwoordige deelwoord'' #{{attributief|suspenderend}}: wat/wie [[suspendeer]], terwyl dit suspendeer {{voorbeeldsinne}} {{byv-1|As 'n hoogs doeltreffende en veelsydige reologie-modifiseerder, bied dit buitengewone verdikkings-, '''suspenderende''' en stabiliserende eienskappe by baie lae konsentrasies<ref>[https://www.uni...'
235763
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-dw-|tipe=teenwoordig|ww=suspendeer|t.dw=suspenderend}}
{{-woordafbreking-}}
:sus•pen•de•ren•de
{{-dw-}}
{{betekenisse}}
:''Teenwoordige deelwoord''
#{{attributief|suspenderend}}: wat/wie [[suspendeer]], terwyl dit suspendeer
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1|As 'n hoogs doeltreffende en veelsydige reologie-modifiseerder, bied dit buitengewone verdikkings-, '''suspenderende''' en stabiliserende eienskappe by baie lae konsentrasies<ref>[https://www.unionchem.com.cn/af/xanthan-gum.html Union chem; <2026]</ref>}}
{{verwysings}}
heqsekitn1ivmgerzvvuuhhfl1hb2w7
opskort
0
42831
235764
2026-09-26T18:11:57Z
Jcwf
16
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-ww.-|skort op|[[opgeskort]]|opskort|t.dw=[[opskortend]]|onb.w=op te skort|v.dw=[[opgeskorte]]}} {{-woordafbreking-}} :op•skort {{-ww.-}} {{betekenisse}} :{{juridies|af}} Om 'n aksie, ooreenkoms, vonnis of voorreg tydelik te beëindig. {{voorbeeldsinne}} {{byv-1|Siviwe Gwarube, minister van basiese onderwys, het besluit om die nuwe nasionale katalogus vir die grondslagfase '''op te skort'''<ref>[https://novanews.co.za/diepapier/siviwe-gwarube-skort-k...'
235764
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-ww.-|skort op|[[opgeskort]]|opskort|t.dw=[[opskortend]]|onb.w=op te skort|v.dw=[[opgeskorte]]}}
{{-woordafbreking-}}
:op•skort
{{-ww.-}}
{{betekenisse}}
:{{juridies|af}} Om 'n aksie, ooreenkoms, vonnis of voorreg tydelik te beëindig.
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1|Siviwe Gwarube, minister van basiese onderwys, het besluit om die nuwe nasionale katalogus vir die grondslagfase '''op te skort'''<ref>[https://novanews.co.za/diepapier/siviwe-gwarube-skort-katalogus-vir-die-grondslagfase-op-vir-2027-skooljaar/ Nova news; 2026]</ref>}}
{{sinonieme}}
:{{H|suspendeer}}
{{-vert-}}
{{vert-bo|titel=}}
:{{en}}: {{vert|en|suspend}}, {{vert|en|adjourn}}
:{{nl}}: {{vert|nl|opschorten}}
{{vert-onder}}
{{verwysings}}
hgwv27xjyru0di541llien2clx85jyi
melkvisse
0
42832
235766
2026-09-26T18:15:19Z
Jcwf
16
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-s.nw-|melkvis|[[melkvisse]]||vorm=1}} {{-woordafbreking-}} :melk•vis•se {{-s.nw-}} {{betekenisse}} :{{meervoud|melkvis}}'
235766
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-s.nw-|melkvis|[[melkvisse]]||vorm=1}}
{{-woordafbreking-}}
:melk•vis•se
{{-s.nw-}}
{{betekenisse}}
:{{meervoud|melkvis}}
f180hnslgfnt7reyurqp4usi9yy854i
opgeskorte
0
42833
235767
2026-09-26T18:46:20Z
Jcwf
16
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-dw-|tipe=voltooid|ww=opskort|w.dw=[[opgeskort]]|b.v.dw=[[opgeskorte]]}} {{-woordafbreking-}} :op•ge•skor•te {{-dw-}} {{betekenisse}} :''Naamwoordelike verlede deelwoord'' ::{{attributief|opgeskort}}: wat opgeskort is, ná dit opgeskort is {{voorbeeldsinne}} {{byv-1| Dit gebeur dikwels dat 'n persoon wat weens 'n misdryf in die regsgebied van een staat skuldig bevind is, ten opsigte waarvan 'n '''opgeskorte''' vonnis opgele is, daarna weens 'n so...'
235767
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-dw-|tipe=voltooid|ww=opskort|w.dw=[[opgeskort]]|b.v.dw=[[opgeskorte]]}}
{{-woordafbreking-}}
:op•ge•skor•te
{{-dw-}}
{{betekenisse}}
:''Naamwoordelike verlede deelwoord''
::{{attributief|opgeskort}}: wat opgeskort is, ná dit opgeskort is
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1| Dit gebeur dikwels dat 'n persoon wat weens 'n misdryf in die regsgebied van een staat skuldig bevind is, ten opsigte
waarvan 'n '''opgeskorte''' vonnis opgele is, daarna weens 'n soortgelyke misdryf in die regsgebied van 'n ander nabyliggende staat skuldig bevind word, en daardeur die voorwaardes van die '''opgeskorte''' vonnis verbreek.<ref>[]</ref>}}
{{verwysings}}
m07gmw9ajts4jidxeys2p4n6ec6hqk5
235768
235767
2026-09-26T18:46:52Z
Jcwf
16
235768
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-dw-|tipe=voltooid|ww=opskort|w.dw=[[opgeskort]]|b.v.dw=[[opgeskorte]]}}
{{-woordafbreking-}}
:op•ge•skor•te
{{-dw-}}
{{betekenisse}}
:''Naamwoordelike verlede deelwoord''
::{{attributief|opgeskort}}: wat opgeskort is, ná dit opgeskort is
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1| Dit gebeur dikwels dat 'n persoon wat weens 'n misdryf in die regsgebied van een staat skuldig bevind is, ten opsigte waarvan 'n '''opgeskorte''' vonnis opgele is, daarna weens 'n soortgelyke misdryf in die regsgebied van 'n ander nabyliggende staat skuldig bevind word, en daardeur die voorwaardes van die '''opgeskorte''' vonnis verbreek.<ref>[]</ref>}}
{{verwysings}}
pv6k4ioaw03fclnu4n9ct8d23g73enp
isikhotsholo
0
42834
235769
2026-09-27T04:37:38Z
Jcwf
16
Nuwe bladsy geskep met '{{=xh=}} {{-xh-s.nw-|isikhotsholo {{7}}|izikhotsholo {{8}}|kl1=7|kl2=8|}} {{-s.nw-}} {{betekenisse}} :{{reptiele|xh}} {{spesie|Naja nivea}} {{H|geelslang}}'
235769
wikitext
text/x-wiki
{{=xh=}}
{{-xh-s.nw-|isikhotsholo {{7}}|izikhotsholo {{8}}|kl1=7|kl2=8|}}
{{-s.nw-}}
{{betekenisse}}
:{{reptiele|xh}} {{spesie|Naja nivea}} {{H|geelslang}}
sul1wxmgdmhqar3f0c4olml2zj4y8x7
geelslang
0
42835
235770
2026-09-27T04:50:26Z
Jcwf
16
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-s.nw-|geelslang|geelslange||}} {{-etimologie-}} :{{samestelling|af|geel|slang}} {{-woordafbreking-}} :geel•slang {{-s.nw-}} {{betekenisse}} :{{reptiele|af}} {{spesie|Naja nivea}} 'n Giftige slang wat voorkom in die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Vrystaat en Oos-Kaap. wat se kleur wissel van geel tot geelbruin gevlek met donker kolle, tot donker rooierig bruin. {{voorbeeldsinne}} {{byv-1|Die boer en skoolmeisie wat buite Bloemfontein deur '''geelslange''' gep...'
235770
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-s.nw-|geelslang|geelslange||}}
{{-etimologie-}}
:{{samestelling|af|geel|slang}}
{{-woordafbreking-}}
:geel•slang
{{-s.nw-}}
{{betekenisse}}
:{{reptiele|af}} {{spesie|Naja nivea}} 'n Giftige slang wat voorkom in die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Vrystaat en Oos-Kaap. wat se kleur wissel van geel tot geelbruin gevlek met donker kolle, tot donker rooierig bruin.
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1|Die boer en skoolmeisie wat buite Bloemfontein deur '''geelslange''' gepik is, sterk goed aan.<ref>[https://www.netwerk24.com/dokters-sal-vandag-weet-of-geelslang-slagoffer-buite-gevaar-is-20151223 Netwerk24; Dokters weet Donderdag oor geelslang-slagoffer; Vicus Bürger 2015]</ref>}}
{{sinonieme}}
:{{H|koperkapel}}, [[Kaapse kobra]]
{{-vert-}}
{{vert-bo|titel=}}
:{{en}}: {{vert|en|cape cobra}}
:{{xh}}: {{vert|xh|isikhothsolo}} {{7}}
{{vert-onder}}
{{info}}
{{verwysings}}
hqgvnm3qpjfgmiu75nms9ljhkpkii0e
235771
235770
2026-09-27T04:51:17Z
Jcwf
16
235771
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-s.nw-|geelslang|geelslange||}}
{{-etimologie-}}
:{{samestelling|af|geel|slang}}
{{-woordafbreking-}}
:geel•slang
{{-s.nw-}}
{{betekenisse}}
:{{reptiele|af}} {{spesie|Naja nivea}} 'n Giftige slang wat voorkom in die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Vrystaat en Oos-Kaap. wat se kleur wissel van geel tot geelbruin gevlek met donker kolle, tot donker rooierig bruin.
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1|Die boer en skoolmeisie wat buite Bloemfontein deur '''geelslange''' gepik is, sterk goed aan.<ref>[https://www.netwerk24.com/dokters-sal-vandag-weet-of-geelslang-slagoffer-buite-gevaar-is-20151223 Netwerk24; Dokters weet Donderdag oor geelslang-slagoffer; Vicus Bürger 2015]</ref>}}
{{sinonieme}}
:{{H|koperkapel}}, [[Kaapse kobra]]
{{-vert-}}
{{vert-bo|titel=}}
:{{en}}: {{vert|en|cape cobra}}
:{{xh}}: {{vert|xh|isikhotsholo}} {{7}}
{{vert-onder}}
{{info}}
{{verwysings}}
mzr85ei3u92ypiib806b91l7giaj0pk
235772
235771
2026-09-27T04:52:56Z
Jcwf
16
235772
wikitext
text/x-wiki
[[Lêer:Naja nivea 325326142.jpg|duimnael|'n Geelslang]]
{{=af=}}
{{-af-s.nw-|geelslang|[[geelslange]]||}}
{{-etimologie-}}
:{{samestelling|af|geel|slang}}
{{-woordafbreking-}}
:geel•slang
{{-s.nw-}}
{{betekenisse}}
:{{reptiele|af}} {{spesie|Naja nivea}} 'n Giftige slang wat voorkom in die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Vrystaat en Oos-Kaap. wat se kleur wissel van geel tot geelbruin gevlek met donker kolle, tot donker rooierig bruin.
{{voorbeeldsinne}}
{{byv-1|Die boer en skoolmeisie wat buite Bloemfontein deur '''geelslange''' gepik is, sterk goed aan.<ref>[https://www.netwerk24.com/dokters-sal-vandag-weet-of-geelslang-slagoffer-buite-gevaar-is-20151223 Netwerk24; Dokters weet Donderdag oor geelslang-slagoffer; Vicus Bürger 2015]</ref>}}
{{sinonieme}}
:{{H|koperkapel}}, [[Kaapse kobra]]
{{-vert-}}
{{vert-bo|titel=}}
:{{en}}: {{vert|en|cape cobra}}
:{{xh}}: {{vert|xh|isikhotsholo}} {{7}}
{{vert-onder}}
{{info}}
{{verwysings}}
t1cn9uxjd8o5gddpx38gschgj5uec60
geelslange
0
42836
235773
2026-09-27T04:53:46Z
Jcwf
16
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-s.nw-|geelslang|[[geelslange]]|vorm=1|}} {{-woordafbreking-}} :geel•slan•ge {{-s.nw-}} {{betekenisse}} :{{meervoud|geelslang}}'
235773
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-s.nw-|geelslang|[[geelslange]]|vorm=1|}}
{{-woordafbreking-}}
:geel•slan•ge
{{-s.nw-}}
{{betekenisse}}
:{{meervoud|geelslang}}
o5h35bwkk08gnfg5q0bhb4ofdthjref